Skip to content

27 April 2025

  • Milandre Hartze

Mexiko – Altesaam 108 broers en susters van die staat Chiapas in Mexiko is dié somer weens toenemende geweld gedwing om uit hul gemeenskappe te vlug. Daar is kinders, vroue en bejaardes onder die ontwortelde gelowiges. Bid vir hulle voorsiening en leiding.

Back To Top
Soek