Soedanese Christene staar kommerwekkende verwikkelinge in die gesig.
3 April 2017
Younan Abdulla, ʼn Soedanese Christen, is twee weke gelede doodgesteek, gedurende ʼn vreedsame optog teen die…
Indonesië: Kinders se leersentrum gedwing om te sluit
25 Maart 2017
Dokter en sendingwerker, Wandi*, en sy vrou het besluit om ʼn leersentrum vir kinders oop te…
Tadjikistan: Christene staar moontlike tronkstraf in die gesig
8 Maart 2017
Sahat*, ʼn Gelowige vanuit ʼn Moslemagtergrond, is onlangs vrygelaat nadat hy deur ʼn polisiebeampte gearresteer is…
Egipte: Islamitiese staat onderneem om dié land se Christene uit te wis
8 Maart 2017
Die Islamitiese Staat (IS) het ʼn paar weke gelede ʼn video vrygestel waarin hulle onderneem om…
Oesbekistan: Christengevangene op parool vrygelaat na ses jaar
25 November 2016
Plaaslike bronne het bevestig dat Oesbekistan Christengevangene, Tohar Haydarov (33), op parool vrygelaat nadat hy ses…
Iran: Vier Christene vrygelaat op borgtog
19 November 2016
Veiligheidsowerhede het op die 24 Junie 2016 ʼn klopjag uitgevoer op ʼn verlowingspartytjie in Iran. Alhoewel…