Skip to content

21 April 2025

  • Corrin Durrheim

NOORD-AFRIKA – Bid saam met ʼn Christenbroer wat hom beywer om die Bybel in plaaslike tale te vertaal. Hy vra vir ons gebede: “Waar ons is, staan ons voor baie uitdagende omstandighede. Ons doelwit is om te verseker dat die Evangelie almal in die streek bereik.”

Back To Top
Soek