Skip to content

22 April 2025

  • Corrin Durrheim

NOORD-AFRIKA – ʼn Ander gelowige in Noord- Afrika vra ons om te bid vir die kinders van Christelike gesinne wat deurmekaar kan raak wanneer hulle heeldag by die skool van Islam leer. Bid vir gesinne se pogings om hulle kinders te dissipel.

Back To Top
Soek