Skip to content

28 April 2025

  • Milandre Hartze

Mexiko – Die ontwortelde gelowiges van die staat Chiapas kom uit drie evangeliese kerke. Hulle het meedoënlose dreigemente van misdadige bendes in die gesig gestaar wat probeer om die dwelmbedryf in hul gebied te beheer. Prys God vir hulle moed en vra Hom om hulle te beskerm.

Back To Top
Soek